Alles wat jy nog altyd wou geweet het van stories

Die land van stories voorkantklein

http://www.martiepreller.co.za

Die land van stories – ’n praktiese storiemaakkursus – vir almal met ’n liefde vir lees is geskryf uit die ervaring wat ek opgedoen het met die skryf van meer as 50 publikasies sedert 1992.

Jy wil ook skryf en dit met ander deel. Hoe?

Published in: on September 29, 2009 at 10:45 vm  Lewer Kommentaar  
Follow

Get every new post delivered to your Inbox.